Lyrics - Geen-maats-melaats by Kots Bpk


Verwerping, verspotting - almal lag vir myen om als te kroon is ek boonop besny
Daar's 'n gat in my bors en my arm is wegmy ore val af en my vingertaal's sleg'n
Skeer op my wang - 'n roof vir 'n tong
Ek maak mense bang - my hol-swere pong
So ver as ek loop val daar stukkies van my
Die honde volg om al die vleisies te kry
Ek's septies en walglik, een groot stink sweerselmy lyf wil nie plak nie - tekort aan weefsel
Ek kan nie dans nie - ek gly in my slymverloor 'n ledemaat - daar kak my duim
Rugby se moer - die bal gaan deur my maagdie ref wil nog blaas oor my neus op sy kraagdan skop ek die bal maar die bal bly daar staano kak dis my toks wat deur die pale gaan!
Moenie my tekkel, my bolyf afbreek
Moenie my punch, jou vuis deur my steek
Die mense benoem my geen-maats-melaats
Ek voel hoe die wurms in my sere skaats
Ek krap in my verskoning vir 'n neustoe ek per abuis my oogballe kneus
Die gat in my maag, waar die snot uit stroomruk my toe wakker, uit die fantasie droom...

Return to songs by Kots Bpk.

 
rich