Lyrics - Padkos by Kots Bpk


Die lewe op straat is moer goed,weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grouvul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,ek is dood tevrede met net droeë brood
Kontribasies kan jy loswant ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlieë die dans in die straatwant die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots misen dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)

Return to songs by Kots Bpk.

 
rich